(013) 665 2351/2 admin@delmashs.co.za

Hoërskool
Delmas
29 Mei 2021

Jaarliks hou ons Dellies Mieliefees.

Ons is bevoorreg om met pragtige mielielande omring te word en as u dit al gesien het, sal met ons saamstem, dat dit 'n pragtige prentjie is.

Delmas se mielies is van die beste in die land en daarom is die area so bekend vir mielieproduksie.

Dit is dan ook goeie rede om jaarliks 'n Mieliefees aan te bied vir ons gemeenskap.

Weens ongekende omstandighede met die COVID-19 krisis is die 2020 MIELIEFEES gekanseleeer

Maar moet nie 29 Mei 2020

misloop nie.

Hou ook ons Mieliefees sosiale mediablad dop vir meer inligting.

Of kontak

Me Madelein Meyer

mieliefees@delmashs.co.za