(013) 665 2351/2 admin@delmashs.co.za

Hoërskool
Delmas
MATRIEK 2020

Ten spyte van baie hindernisse het ons matrieks wel op die 22 Oktober sommer om die draai by Delmas Country Lodge 'n heerlike geleentheid gehad.

Almal het geskitter en dit was 'n voorreg om wel so geleentheid te kon hou te midde COVID-19