(013) 665 2351/2 admin@delmashs.co.za

Hoërskool
Delmas
Re√ľnie...
Oud leerlige is baie welkom om die skool te kontak vir 'n kuier by die skool.

Groepe besoek gereeld die skool en stap waar hul jare gelede as leerders op die stoepe geloop het.

Ons hoor graag van u.

Hier is nuus vir matriekgroepe

2007 MATRIEKS 

Kontak Berna Nolte by 072 520 0779

'n Heerlike kuier word gereël op 9 September 2017

Moet dit nie misloop nie.

 

1987 MATRIEKS

14 Oktober 2017 kry jul geleentheid om weer op die skoolterrein te stap.

Indien jy nie deel van die 1987 fb-groep is nie, stuur jou naam en kontaknommer na Heleen by 083 2888 138

30 jaar is 'n lang tyd ... kom kuier saam.